en-NL
Toevallighede ??? Hulle bestaan nie !!!

Toevallighede ??? Hulle bestaan nie !!!

Alles opgevoer deur die ☝ Heelal in samewerking met jou
Pamela Joanna Berg
Language: Lang-afr - ISBN: 9789403804613
eBook (EPUB)
£41.76
£41.76

Synopsis

Seker... jy weet eers niks daarvan nie... jy vermoed dit nie eers nie... maar op 'n stadium word jy wakker... op 'n stadium word jy bewus daarvan... ... op 'n stadium kry jy 'n gut feeling... "jou intuïsie" ... "verligting" en skielik word baie dinge vir jou duidelik. Skielik maak soveel dinge sin ... soveel ervarings, ... jou ervarings! Verwerping, verantwoordelikheid, die "swart" skape van die familie, dubbele getalle, kragdiere en ander tekens, vind jou roeping/lewensplan met die hulp van die heelal

About Pamela Joanna Berg

Pamela Joanna Berg, stadsmeisie van die 60's, kantoorklerk, musikant en ma

Product specifications

BindingeBook (EPUB)
LanguageLang-afr
Publishing dateFriday, 27 June 2025
Edition1
ISBN9789403804613
AuthorPamela Joanna Berg
CategoryReligion and spirituality > Esotoric