Ruben en die klas van dinos
Language: Lang-afr - ISBN: 9789403656526 - 58 pages
€14.88
Synopsis
Ruben, 'n ses jarige seuntjie met 'n groot verbeelding, krap sy muur papier af en bevind homself in 'n dino-klas kamer. Hy het vet pret saam met sy groen maatjies gehad. O gats, mamma en pappa is terug by die huis. Kom lees saam hoe Ruben weer 'n normale seuntjie word.
About Michelle Scheepers
Ek is nege jaar oud en is tweetalig, in Afrikaans en Engels.
Ek is gebore in Stevanage, Engeland. Ek geniet dit baie om te lees in albei tale en is ook mal daaroor om stories te skryf en voor te lees. Ek het al baie stories geskryf maar het spesiaal hierdie boek geskryf vir my boetie wat sopas ses geword het.
Ek beplan om nog vele meer boeke te skryf en hou daarvan om my stories op te voer. Ek het al van af ń drie jarige ouderdom Afrikaanse boekies voor gelees op ons Facebook blad vir ander Afrikaanse kinders wat ook in Engeland woon.
Product specifications
Binding | Paperback |
---|---|
Language | Lang-afr |
Publishing date | Monday, 25 December 2023 |
Edition | 1 |
ISBN | 9789403656526 |
Pagecount | 58 |
Interior color | Full color |
Size | 148 x 210 mm |
Author | Michelle Scheepers |
Category | Child and youth > Other child and youth |